Plaasbestuurder.co.za vir ons Boere

Hoekom Plaasbestuurder.co.za 'n waarborgopsie bied picture

Nie elke rol dra dieselfde risiko nie. ’n Plaasbestuurder, Veekuddebestuurder of Werkswinkelbestuurder se impak is groter as ’n ondersteuningsrol, en…

Read More
Die eienskappe van ’n effektiewe Plaasbestuurder picture

’n Effektiewe Plaasbestuurder is nie net iemand wat “alles kan doen” nie, dis iemand wat ’n stelsel kan bestuur: mense, diere/gewasse, masjinerie, ko…

Read More
Plaasbestuurder.co.za - Waar die regte aanstelling begin picture

In landbou is ’n aanstelling nooit “net ’n pos” nie. Dis ’n sleutelbesluit wat produksie, winsgewendheid, spanmoraal, veiligheid en die kultuur van ’…

Read More
Waarom swak aanstellings so duur is picture

In landbou is ’n aanstelling nie bloot ’n administratiewe stap nie, dis ’n besluit wat produksie, spanfunksionering en winsgewendheid direk beïnvloed…

Read More
Effektiewe onderhoud met ’n Beeskuddebestuurder kandidaat: ’n Praktiese gids vir Boere picture

’n Beeskuddebestuurder maak of breek jou kudde se winsgewendheid. Dis ’n rol waar dissipline, rekordhouding, diere- en mensebestuur saam moet werk. T…

Read More
'n Onderpresterende werknemer picture

Personeel kan 'n Boerdery se grootste bate of sy grootste las wees, afhangende van hoe hulle hul verantwoordelikhede uitvoer en kan onderpresterende …

Read More
"7 voordele vir Boere" picture

Met die spesialiseringsvlakke wat van Plaasbestuurders vereis word, kan dit nogal 'n uitdaging raak om die ideale kandidaat te werf en kan die proses…

Read More
"Vertroue op jou Plaas" picture

"Mense volg leiers uit keuse, sonder vertroue kry jy op die beste nakoming." - Jesse Lyn Stoner, skrywer van "Full Steam Ahead." 

Vertroue is die…

Read More
10 Wenke vir 'n effektiewe onderhoud picture

Om 'n onderhoud met ‘n kandidaat te voer is ‘n belangrike fase in die werwingsproses en is dit nodig om die tyd en energie te neem om voor te berei v…

Read More
Hoe om uitbranding en ongelukkige personeel te bestuur picture

Harde werk en lang ure in die landboubedryf is die norm, en is die werksetiek op ‘n Plaas iets waarop baie van ons trots is en deel van die leefstyl …

Read More
Die belangrikheid van kultuur in jou Boerdery en hoe om dit op te knap picture

Die kultuur in elke Boerdery is uniek, en is daar nie ‘n algemene benadering of ‘n "one size fits all" benadering nie. Die gebrek aan ‘n konkrete def…

Read More
Persoonlikheidstoetse picture

Plaasbestuurder.co.za spesialiseer in die werwing van kandidate uitsluitlik vir Boere en Landboubesighede en is ons trots op ons werwingsproses wat v…

Read More
Wat is jou Bestuurstyl? picture

Wat is jou bestuurstyl?

Bestuurstyle wissel, maar elke bestuurstyl het dieselfde einddoel, om jou Boerdery se personeel en bedrywighede suksesvol te b…

Read More
Click here to contact us on WhatsApp